Net soos met SELFMEDIKASIE in 2017, wil ons julle betrokke kry by die proses rondom die nuwe album. Behalwe vir merchandise koop, sal jou donasie aangewend word om van die kostes rondom die vervaardiging van die album te dek.
Julle help dus om nuwe FOKOF musiek te laat realiseer.
In Oktober 2023 is dit 6 jaar sedert ons Selfmedikasie uitgereik het. Met FOKOF wat hierdie jaar 20 oud is, kan ons nie aan 'n beter tyd as NOU dink om ons 5de vollengte album te skryf en op te neem nie. DIT IS TYD!
Hierdie album word in die vierde kwartaal van 2023 vrygestel. Ons mik vir Oktober.
HARDE NEGATIEWE MUSIEK HET ONS LEWENS GERED!