As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand vinyl (re-release)
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand vinyl (re-release)

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand vinyl (re-release)

Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Tax included.

Please note all orders placed after 11am on 21 December 2020 will only be shipped on 4 January 2021. 

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand is die eerste versaameling van Punk Rock songs wat vry gestel was in 2003. Op geneem by B-Sharp Studios saam met JP de Stephani. Die Kunswerk wat die liedtjies omhul was oorspronklik vrygestel met 'n skoon wit agtergrong. Die Twede veergawe was in swart omhels en het toe die liedtjie Fokofpolisiekar ook by gekry. 

KANT A:

  • 1.As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

  • 2. Maak Of Braak

  • 3. Verklaar

  • 4. Hemel Op Die Platteland

  • 5. Tygerberg Vliegtuig

 

KANT B:

  • 1.Vernietig Jouself

  • 2. Fokofpolisiekar

(If you wish to exchange your purchase for a different size, please keep the item in its original state. You will be responsible for the shipping back of the product along with the new shipping fee to return the new size.)  All exchanges need to be communicated within 5 working days of receipt of the order. * Please Note: Exchanges on items bought  'On Sale' or 'marked down' with a discount are not always possible due to stock availability.*